TUISBLAD

DIENSTE &
VOORDELE

TABOK IN BEDRYF

GRONDWET

HULPMIDDELS

NAVORSING

LITIGASIE

WETGEWING

AANSOEK

KONTAK ONS

SKAKELS

 

Registrasienommer LR 2/6/3/716
Klik om sertifikaat te sien

Tuisblad

Leesolimpiade

Uitslae

Fotoalbum

________________

Wat vang hul met ons skole aan!

Persverklaring
Ons eie Afrikaanse enkelmediumskole verander na parallelmediumskole en kort voor lank is daar nie plek vir ons eie kinders nie!

Navorsing
Navorsing deur Dr Bertie du Plessis in opdrag van TABOK

Regshulpfonds
Maak 'n bydrae en help om dit wat ons eie is te behou en weer op te eis!

Van top-skool tot flop-skool-
Die hofdrama om nog 'n Afrikaanse skool wat in 'n blik gedruk word om Engelse leerlinge in te neem, het mense moedeloos en verward. Alet Rademeyer berig

TABOK WERKGEWERSORGANISASIE bestaan;
  • In terme van Afdeling 95(8) van die ARBEIDSVERHOUDINGE  wet; WETNOMMER 66 van 1995 soos van toepassing op werkgewers, werknemers, vakbonde en werkgewerorganisasies.

  • As onontbeerlik in effektiewe kollektiewe onderhandelings – ‘n belangrike instrument vir regulering van industriële verhoudinge en onderhandelings tov werknemerbehoeftes sowel as met die Wetgewer. 

Met die volgende regte;

  • Om wettige aksies te neem

  • Om as eie Werkgewersorganisasie te opereer en / of met ‘n bestaande Nasionale / Internasionale Werkgewersorganisasie ‘n federasie te vorm

  • Om befonds te word deur sodanige Internasionale federasie.

 

Sluit aan en bewaar ons skole.

Medewerkers

AGV


Klopnet


TABOK

 

 

Webmeester